[Download] "Gam Se Tjind" by Aubrey Cloete # Book PDF Kindle ePub Free
eBook details
- Title: Gam Se Tjind
- Author : Aubrey Cloete
- Release Date : January 27, 2019
- Genre: Self-Improvement,Books,Health, Mind & Body,
- Pages : * pages
- Size : 181 KB
Description
Die ongekende pyn en gevolge wat misdaad op kinders laat, is absoluut hartverskeurend.
Die slagoffers bly in ’n tronksel waarvan die oortreder alleenreg tot die sleutel besit. Soveel mag oor ’n ander siel is verbysterend.
Terence Jacobs verteenwoordig miljoene daarbuite wat deur die poorte van die hel getrek word ongeag die uitkoms en treurige gevolge waartoe dit later lei. Hoe onregverdig dat sulke dade enigsins toegelaat word om plaas te vind! Veral binne die ruimte wat veronderstel is om sekuriteit en veiligheid te waarborg. Hoe kry die oortreders van sulke walglike dade dit reg om onverstoord aan te gaan met hul lewens ongeag die onoorkomlike letsels wat hul agterlaat by hul slagoffers?
In “Gam se tjind” word die leser op ’n reis van geluk, hartstog, intense pyn en uiteindelik aanvaarding geneem. Die slagoffer vind ‘n manier om die onvermydelike en onomkeerbare te hanteer en nรก ‘n paradigma skuif- uiteindelik bevryding vind.
Post a Comment for "[Download] "Gam Se Tjind" by Aubrey Cloete # Book PDF Kindle ePub Free"